Nederlandse Geloofsbelydenis
Icon Nederlandse Geloofsbelydenis

Nederlandse Geloofsbelydenis

by Ian K Armstrong

The Dutch Creed in Afrikaans

App NameNederlandse Geloofsbelydenis
DeveloperIan K Armstrong
CategoryBooks & Reference
Download Size16 MB
Latest Version1.2.5
Average Rating0.00
Rating Count0
Google PlayDownload
AppBrainDownload Nederlandse Geloofsbelydenis Android app
Screenshot Nederlandse Geloofsbelydenis
Screenshot Nederlandse Geloofsbelydenis
Screenshot Nederlandse Geloofsbelydenis
Screenshot Nederlandse Geloofsbelydenis
Die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB, Latyn: Confessio Belgica) is die regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit.
In 'n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Bres opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag België). Verskeie Sinodes in die 16de eeu asook die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde Kerke aanvaar.

Ook ingesluit is die volgende:

Atanasius
Nicea
Apostolicum
Dordtse Leerreëls
Heidelbergse Kategismus

Recent changes:
Android weergawe opdatering.

More apps from the developer

Related Apps

More Apps like Nederlandse Geloofsbelydenis